| Modulekode | LCC 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Taalpolitiek en taalbeplanning Die verhouding tussen taal en politiek, taalpolitieke kwessies, taal en identiteitskonstruksie, die aard van taalbeplanning, taalbeleid en die Suid-Afrikaanse grondwet, die sosiolinguistiese karakter van Suid-Afrika, taalbestuur, taaluitbreiding en -handhawing. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App